_____________________________________________________________________________
 

Tussen 1967 - 1994 is meer as 70 diere ingevoer vanaf Duitsland & Oostenryk.  Met Fleckvieh as basis is Suid Afrikaanse tipe Simmentalers geteel.

Vrugbaarheid is nr. 1 seleksie kriteria by verre.  Ons strewe vir middel van die pad, goeie kwaliteit en loop vermoŽ, sterk ooglidpigmentasie met "teling in balans" teelwaardes (Breedplan):  gemiddelde geboortemassa, bo-gemiddelde 200 & 400 dae massa, gemiddelde volwasse massa.  Kalwingsgemak is behaal.  Die melk teelwaarde is gemiddeld tot bo-gemiddeld vir die ras.

Ultrasoniese skandering is gedoen om karkas eienskappe te bepaal en teelwaardes te verkry. 

"In die volgende 10 jaar gaan DNA toetsing vir sekere eienskappe (genomika) die belangrikse seleksie kriteria word.  Weeg en meting sal nogsteeds plaasvind.  Gekombineerde teelwaardes sal beskikbaar wees.  Visuele waardebepaling sal altyd belangrik bly."  (Dr. R. Hunsley, 2008)

Diere met die poensfaktor is voortdurend besig om toe te neem in ons kudde en Wisp-Will het 3 KI Simmentaler Bulle geteel.
 

2017 VEILING UITSLAE

________________________________________________________________________________________

Articles:
►  New thinking in beef cattle breeding
►  Positioning SA for the future of beef production
►  Benut wetenskap vir sukses op langtermyn (Landbou Weekblad)
►  Using Science in the selection of Beef Cattle
►  Hou jou aantekeninge volledig by
►  10 Priorities of a Stud Breeder
►  Telers op 9de Veeskool vereer

________________________________________________________________________________________
 


Wisp-Will Tiark P Gebruik self (WC1221 Poenskop)
   


Wisp-Will Sarik P
Verkoop vir R 55 000


WC109
Verkoop vir R 70 000

   


WC1053
Verkoop vir R 58 000


Tipiese Wisp-Will Verse

   
   
►  Tipiese voorbeelde van vroulike Wisp-Will diere:  
   

Wisp-Will Fiona
Calves in Canada & United States

Wisp-Will Nolene  - Gold Cup Winner
F.W de Klerk, Llewellyn Angus, Allistor Patterson & Martin Seyfferdt, famous judge

   
 

Wisp-Will Rona

 






































2019 VEILINGSDATUM volg binnekort
______________________________

►  2017 Teeldoelwitte
►  Ras genetiese eienskappe
______________________________


BKB Breedplan Completeness of Performance Award
2013 / 2014 / 2015 / 2016
______________________________


Winner of the 2017 ARC National Beef Cattle Improvement Herd of the Year Award
Click here to read more


Gareth Angus met die 1986 & 2012 "Golden Book Awards" ontvang van die WÍreld Federasie.

  
Llewellyn Angus' visit to Dubbo, Austalia (April 2016)
  

[ Read more ]

 

   
                           © 2004 - 2015   Wisp-Will Simmentaler & Simbra