_____________________________________________________________________________
 

Toekennings

►  Nasionale Voermol Simdeks Kompetisie
     -
Afgelope 10 jaar in top 10
►  Pick 'n Pay, Landbouweekblad, Breedplan Kompetisie (sedert 2003)
     -
Vorige wenner van Suider Afrikaanse Stoetteler van die Jaar (Alle Rasse)
     - Naaswenner van Suider Afrikaanse Stoetteler van die Jaar (Alle Rasse)
     - 2 keer Simmentaler Stoetteler van die Jaar
     - 2 keer wenner van "Beste Groep van 10 Koeie"
►  4 keer "10 van Top 200 Koeie" wenner
► 
5 keer wenner van "Elite Koeie Ster Toekennings"
► 
Het meer as 200 Ster Koeie oor 50 jaar geteel
►  2012 "Golden Book" Toekenning van die WÍreld Simmental Federasie
►  2013 "
BKB Breedplan Completeness of Performance" Toekenning (Simmentaler & Simbra) en Algehele
      Wenner - Suider Afrika

►  2006 Ruby Toekenning Wenner vir 40 Jaar se Teling & 2016 "Golden Award" vir 50 Jaar Stoetteling
►  2013, 2014
, 2015, 2016 & 2017 "BKB Breedplan Completeness of Performance" Toekenning (4.5 & 5 sterre)

Skoue

►  "Diploma WÍreld Simmentaler Federasie 2002" vir vertoon van diere by 3 WÍreld Kongres Skoue
►  13 Nasionale en Reserwe Nasionale Kampioene
► 
3x "Standard Bank Simmentaler Bul van die Jaar" toekenning

Ons het in die vroeŽ 2000's opgehou om te skou hoofsaaklik omdat dit teelwaardes se akuraatheid negatief beÔnvloed.  Ons probeer om al ons diere in een groot bestuursgroep te hÍ.

















 


Winner of the 2017 ARC National Beef Cattle Improvement Herd of the Year Award
Click here to read more


Wenner van die Suider Afrikaanse Stoetteler
van die Jaar Toekenning

                           © 2004 - 2017   Wisp-Will Simmentaler & Simbra