_____________________________________________________________________________
 

Toekennings

►  4 keer wenner van Nasionale Voermol Simbradeks Kompetisie
►  5 keer wenner van "Willie Angus Ster Koei Toekenning" (2005, 2007, 2008, 2010, 2014)
►  Pick 'n Pay, Landbouweekblad, Breedplan Kompetisie (sedert 2003)
     -
Vorige wenner van Suider Afrikaanse Stoetteler van die Jaar (Alle Rasse)
     - Naaswenner van Suider Afrikaanse Stoetteler van die Jaar (Alle Rasse)
     - Vorige wenner:  Simbra Stoetteler van die Jaar
     - Naaswenner:  Simbra Stoetteler van die Jaar
     - 5 keer wenner van "Beste Groep van 10 Koeie" (2014 Wenner)
►  Het meer as 100 Ster Koeie oor 30 jaar geteel 
►  2012 "Golden Book" Toekenning van die WÍreld Simmental Federasie
►  2014 Breedplan Koei Groep Toekenning (5 keer wenner - 2003, 2004, 2007, 2012, 2014)
►  2013, 2014, 2015, 2016 & 2017 "BKB Breedplan Completeness of Performance" Toekenning (4 & 4.5 sterre)

Skoue

►  2 keer "Teler van Kampioene" - Nasionale Kampioenskappe
►  14 Nasionale Kampioene en Reserwe Kampioene
► 
3x "Standard Bank Simbra Bul van die Jaar" toekenning

Ons het in die vroeŽ 2000's opgehou om te skou hoofsaaklik omdat dit teelwaardes se akuraatheid negatief beÔnvloed.  Ons probeer om al ons diere in een groot bestuursgroep te hÍ.

















Winner of the 2017 ARC National Beef Cattle Improvement Herd of the Year Award
Click here to read more


Wenner van die Suider Afrikaanse Stoetteler
van die Jaar Toekenning

                           © 2004 - 2017   Wisp-Will Simmentaler & Simbra